Geloof, Bygeloof en ander Wensdenkery - George Claassen

Geloof, Bygeloof en ander Wensdenkery - George Claassen

Secondhand 1 available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
651280752

2007 eerste uitgawe sagteband met 310 bladsye in goeie toestand.

Waarom glo mense dat die sterre en planete se posisies jou toekoms kan bepaal, of dat gesprekke met dooies moontlik is? Dis die soort vrae wat George Claassen in hierdie boek stel. George Claassen is dosent in wetenskapjoernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch en die skrywer van die By-rubriek "Kwakoskoop" waarin hy vreesloos alle vorme van kwaksalwery onder die soeklig plaas. Hierdie teks bestaan uit vyftig hoofstukke waarin ’n verskeidenheid onderwerpe aangeroer word, van evolusie en die kartering van die menslike genoom tot supersnaarteorie en sieninge oor die ontstaan van die heelal.

Add to cart

Recently viewed

Christiaan de Wet Annale 3
New
R100.00
IMPACT COMICS - LEGEND OF THE SHIELD - NO. 5 - 1991 - GREAT CONDITION
Secondhand
R70.90
TS-Y40Z8-15/30/60/100/160/200/300psi 52mm Dial 1/8 BSPT Pressure Gauge (TYPE: E)
New
R413.00

Similar products

50% OFF
Oor Skepping en Herskepping - J.Engelbrecht en ander
Secondhand
R240.00 R480.00
Kwakke, kwinte & kwale: hoe 'n onsinverklikker jou lewe kan red - George Claassen
Secondhand
R85.00
Oorlogsoormag en ander Sketse en Verhale - Gustav S Preller -
Secondhand
R85.00
Vygies en ander vreugdes (Maretha Maartens)
Secondhand
R99.00