Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Keur uit die artikels wat in Handhaaf verskyn het versamel deur 'n Redaksie saamgestel deur die Geskiedenis komitee van die FAK. Nommer 914 van slegs 1000 eksemplare. 1998 eerste uitgawe baie groot boek met 238 bladsye nuut en ongelees.