Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Geskei en die kinders? sal jou help verstaan hoe kinders dink en voel tydens een van die moeilikeste tydperke wat 'n familie kan beleef. |
Jaar | 2007 (Eerste druk) |
Uitgewer | Lux Verbi.BM |
Bladsye | 219 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.