Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Sosiaal-geografiese vergelykings na 'n studiereis spesifiek om tussen Suid-Afrikaans en Brasiliaanse vergelykings op geografiese, bevolking, politieke, historiese, ekonomiese, en sosiale toestande te maak. |
Jaar | 1960 |
Uitgewer | Kaapstad, Oxford University Press |
Bladsye | 221 bladsye |
Toestand | Rooi hardeband in baie goeie toestand, stofomslag rakverslete, ex-libri merke, ouderdomsvergeling. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.