R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 14 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Kavango. Caprivi. 2020 groot formaat sagteband met 450 bladsye in goeie toestand.
Van Wyngaard was vir 21 jaar lank n lid van Suid-Afrika se weermag, totdat hy aan die einde van 1999 met n skeidingspakket uitgetree het. Tydens sy weermagloopbaan het hy in 1979 en 1980 in Sektor 20 (Rundu, in Kavangoland) in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika (SWA; vandag Namibië) diens gedoen, en in die jare 1986 tot 1989 in Sektor 70 (Katima Mulilo, in SWA se verre Oos-Caprivi).
Van Wyngaard kyk onbeskaamd na die Grensoorloggebeure vanuit sy eie oogpunt en dié van sy kamerade en ander medestryders; met ander woorde vanuit die perspektief van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW). In Van Wyngaard se eie woorde (sien die agterste skutblad): "Dié boek vorm deel van die aksies om ons militêre geskiedenis vir die nageslag te bewaar. Ons wat daar was, weet dat niemand dit van ons kan wegneem nie."