This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by ElevenOclock3359

Similar products

Hartstories van ons land se boere: om te boer in vandag se Suid-Afrika - Ivor Price
R85
Paasfees: Gister en Vandag -- Eric H. Bolsman
R25
R30 shipping
Gids by D.J. Opperman se Senior Verseboek - T.T. Cloete
R120
Oordeel en Vooroordeel - Grove, A. P.
R95

Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer

0 was available / secondhand
R150.00 auction closed
Closed 18 May 24 17:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Firgrove Rural, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 5 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614337472

View more books at: https://www.bobshop.co.za/seller/2248344/ElevenOclock

Gister Se Dade Vandag Se Oordeel


J.P.J. Coetzer

Published by J.P. van der Walt, Pretoria, 2000

ISBN 10: 0799326933 ISBN 13: 9780799326932

"Woord en daad. Die woord as daad. Die woord wat die daad beskryf, word self deel van die daad. Die geskrewe geskiedenis as weergawe van 'n verlede-werklikheid word deel van die werklikheid wat weergegee word. Verbeelding word beeld, die lugspieëling deel van die weerspieëling. Om dit te bereik, moet die geskiedskrywer hom in die ver lede-werklikheid inleef, moet hy probeer beleef wat hy be skryf. Maar syne is 'n terugwaartse beskouing: hy is nooit medespeler nie, selfs nie ooggetuie nie; sy kennis van die verlede is 'n onregstreekse, afgeleide, nooit 'n onmiddellike waarneming nie. Dit ontbreek hom aan die immanensie van tydgenootskap, aan betrokkenheid met, noodwendig, die ge paardgaande sydigheid. Hy self is blote vertolker, bemidde laar tussen verlede en toekoms. Om die verlede te peil en te beleef, is hy in hoofsaak aange wese op die toeganklikheid van amptelike, skynbaar be troubare, bronnemateriaal. Hy is gelukkig as dit aangevul, bevestig of weerlê kan word deur die getuienis van tyd genote, medespelers of meelopers. Hoe eensydig, selfs apologeties ook al, is hulle getuienis van belang. En die tydgenoot kan nie onbetrokke wees nie. Hy was ook deelgenoot en par tygenoot, is aanklaer sowel as pleitbesorger. Flip Coetzer was tyd- en deelgenoot van die gebeure in die afgelope vyf dekades van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Uit hoofde van sy, tot geheimhouding verbonde, betrokken heid het hy dié veelbewoëjare persoonlik beleef. Hy het sy aan sy met gesagvoerders en beleidmakers gestaan en moes dikwels uitvoering aan hulle besluite gee. Al het hy nie altyd akkoord gegaan nie. Vandag kan hy openbaar maak en aan toon hoe huidige navorsing destydse sieninge en standpunte staaf. Baie herinneringe het hom bygebly: aan 'n skemering in die Kompolgebou, 'n nagvlug van Bonn af, 'n dagvlug na Kaapstad, gesprekke en ontmoetinge, indrukke en gewaar wordinge. Miskien moes meer van dié momente weergegee gewees het. Maar die oogmerk was anders en wyer as die mededeling van persoonlike herinneringe. Namate dít wat waargeneem en ervaar is, deur navorsing versterk en bevestig is, het die drang ontstaan om bewys te lewer van die belang rike, dikwels toonaangewende rol van die internasionale Kommunisme uit die Kremlin in die aard en doelstelling van die sogenaamde vryheidstryd in Suid-Afrika. En van die staats-en strafregtelike, soms "drakoniese" teenmaatreëls. En van die persoonlikhede wat teenoor mekaar gestaan het. En hy huiwer nie om 'n oordeel uit te spreek nie. Boekstawing van 'n deurleefde verlede kan met vrug, in dien met omsigtige begrip, gebruik word. Juis die betrokken heid van waarneming en deelname stel die historikus in staat om die geestesgesteldheid van 'n vergange tyd te peil, waar sonder inlewing moeilik is. Hierdie persoonlike belydenis is 'n nuttige kanttekening by gebeure waaroor nog vir baie dekades geskryf, gegis en be spiegel sal word. Van hierdie woord oor die verlede sal die toekoms kennis neem. Woord wat daad geword het. Dit word met vrymoedigheid aanbeveel."

Some wear and tear, lean to spine, slightly dog-eared. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION


Conditions

Please read conditions before bidding.

REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.

NON-PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend on completing the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidder

Postage will be quoted according to the size of the item.

If more than one item has been ordered, postage may be reduced.

Books will be posted after payment has cleared in my bank account.

Once an item is posted I will not be held accountable for the item, but will help where I can.

Items sent and not collected and that are sent back to me will have to pay postage again.

If this is not done within 1 month the item will be relisted.

More from this seller

View all
R30 shipping
The Soul of the Ape - Eugene N. Marais
R120 No bids
R30 shipping
Fangio. My racing life - Fangio, Juan Manuel with Carozzo, Roberto, Moss, Sterling (foreword)
R330 No bids
Small Arms of the World - Eleventh Edition
R30 No bids
R30 shipping
Irma Stern (South African art library) - Neville Dubow
R230 No bids