R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Grensboere (met n voorwoord deur D.F. Malherbe) is n roman uit die tyd van president Hoffman en gee agtergrond oor die toestande wat geheers het op die grens van Basoetoland, wat aanleiding gegee het tot die Basoeto-oorloƫ. Die storie is hier duidelik bysaak, aangesien dit hoofsaaklik gaan om die geskiedenis wat hy aan die jeug wil oordra. D.F. Malherbe neem die fragment Die toordokter uit hierdie roman op in die versamelbundel Afrikaanse letterkunde.
Boek los van omslag aan voorkant. Volledig en in goeie toestand verder. Nie sleg vir sy 104 jaar nie!
Posgeld vir koper.
Please check my other listings as I gladly combine items up to 5kgs.