Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Chanette Paul
medium Paperback
some Wear
curly Corners
&Nbsp;
Wie besluit oor lewe en dood op Kruisbaai?
Springklip, die krans wat oor die gulsige see by Kruisbaai troon, is plek waar die dood tasbaar na siele vra.
Lily Reynecke het skaars haar tante, Maja, se voetspore na Kruisbaai gevolg toe Springklip nog slagoffer eis. Wat gespring het. Of gestamp is. Wie op Kruisbaai eien hom die reg toe om te besluit oor lewe en dood? Dalk Lily self? In een van haar vergeettye? Kassie? Of is dit dalk Ben? Groot Ben. Beneukte Ben. Aantreklike Ben.
Wat s dit aan Kruisbaai wat maak dat dese en gene hulle so verlustig in ongeoorloofde vleeslikheid? Die Visvrou se vloek? Annie Niemand se postume wraak? Gerbrand Niemand se werkinge uit die hel? Of maar net die eensaamheid van n afgesonderde plekkie waar die maan en wind massas water hierdie kant toe stoot en dan daardie kant toe sleep.
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. As we have a physical shop as well and we only update stock on Bidorbuy at the end of each buisness day, it is possible that items shown online may be out of stock. We will refund you in full if this happens.