Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is 'n spookplaag in die dorp! Die kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en 'n oorlede Spaanse bulvegter wil by Otto intrek. Maar drie huisspoke en 'n pratende vlermuis is klaar genoeg Otto het beslis nie nog 'n huismaat nodig nie. Gelukkig het Otto se vriend Harry die Grieselgryper goeie kontakte aan die Oorkant.
TITLE: Harry Griesel 2
AUTHOR: Sonja Kaiblinger
SKU: 9780798175371
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 17/07/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 240
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr