Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 2 - Ondek met monsters

New
1 available
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0298
Bob Shop ID
607148075

Tippie doen wiskunde is 'n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.

Die Vlak 2 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die bre uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit 'n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in.  Duidelike vordering sowel as kurrikulum-uitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

Kernkonsepte in boek 2:

- Getalbegrip 1 - 30

- Meting:  kalenderwerk

- Tyd:  half- en kwart uur

- Vermenigvuldiging

- Plekwaarde

- Simmetrie

 

More from this seller

View all
R30 shipping
Seeperde - Naomi Meyer
R159
Ontwerp en versier kombuise - Lesley Taylor
R49
R30 shipping
Flippie word 'n vlieg - Fanie Viljoen
R159
R30 shipping
Cotton Road Classic Slingbag - Coffee
R319
Add to cart

Similar products

Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 7 - Leer met sport
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 2, Boek 1 - Ontdek in die oerwoud
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 3 - Leer in die ruimte
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 8 - Ontdek in die biblioteek
R65