HARRY POTTER AFRIKAANS KAMER VAN GEHEIMENISSE

HARRY POTTER AFRIKAANS KAMER VAN GEHEIMENISSE

1 available / secondhand
R750.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644765613


Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse 

J. K. Rowling

Sagteband

Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse J. K. Rowling

Die Afrikaanse vertaling van Harry Potter and the Chamber of Secrets

Die Dursleys is die hele somer lank so gemeen en aaklig dat Harry Potter nie kan wag om terug te gaan na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery nie. Terwyl hy sy tasse pak, verskyn Dobbi, n eienaardige huiself, in sy kamer. Dobbi het hom kom waarsku om nie weer na Hogwarts toe terug te gaan nie vreeslike dinge gaan gebeur.

En vreeslike dinge gebeur inderdaad. Dit is Harry se tweede jaar op Hogwarts en nuwe probleme wag op hom. Daar is die opgelbase nuwe professor, Gilderoy Lockhart, n dwalende gees met die naam Katrina Kermkous wat in die meisies se kleedkamers bly, en die onwelkome bewondering van Ginny, Ron Weasley se kleinsus.

Maar al hierdie probleme vervaag soos mis voor die son toe die ware probleem uiteindelik sy kop uitsteek. Iemand of iets is besig om Hogwarts se skoliere een vir een te versteen. Is dit Draco Malfoy, Harry se geswore vyand? Kan dit Hagrid wees? Iets uit sy geheimsinnige verlede?

Of is dit die een persoon vir wie almal in Hogwarts verdink Harry Potter, die top Kwiddiekspeler!

Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse is vertaal deur Janie Oosthuysen

Add to cart

Recently viewed

See more
Parts of a vintage lawnmower made in FOLBATE England - Follows & Bate Ltd Machester - as per photos
R375.00 No bids
For Xiaomi 13 OEM Battery Back Cover(Black)
R242.43
ENERTEC 12V 36Ah Enertec Blue Automotive, UPS & Standby Battery (615J-BLC 12V36)
R1,345.00
For Apple Watch 6 44mm Carbon Fiber Pattern Magnetic Buckle Silicone Watch Band(Grey)
R231.38

Similar products

Is Sagie. Jan van Tonder. Afrikaans fiction.
R80.00
Afrikaans Boeke - stel van 6
R180.00
Onvertelde stories van Afrikaans
R40.00
Harry Potter En Die Towenaar Se Steen - J.K. Rowling 5th Impression SCARCE
R800.00