Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoefslae: Helde-ritte in Suider-Afrika
Geskiedkundig akkuraat, sowel as lekker leesstof. Agttien treffende verhale van groot moed op die rug van 'n rydier ... vanaf die eerste onderonsie in 1510 tussen inboorling en Europeër op Suid-Afrikaanse bodem, wat deur die inboorlinge op hul vegbeeste gewen word, tot by Kemp se futiele Kalahari-rit en die vervanging van die kommandoperd in 1915 deur die dooie yster en staal van die masjieneeu.
Tweede uitgawe, eerste druk van 1979, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Die eerste uitgawe het in 1974 verskyn.
Toestand: Goed. Blaaie effens vergeel. Geen stofomslag.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm