Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie skaars - Eerste uitgawe van 1949 - Geel boek in 'n baie goeie toestand - 2 Aftree-oord stempels binne - Ook 'n stempel wat se "Met Komplimente van die Uitgewers" >>> Dis n verdienstelike roman met mooi momente en interessante probleemstelling. - Die dubbele spanning die weergawe van die belewenisse van Liesel en Erin laat die werk enigsins fragmentaries voorkom. Maar in hierdie teenstelling is terselfdertyd die krag van die roman geleë: die versoening met die lewe by Liesel, die aanvaarding van die lewe by Erin lei by altwee tot groter deernis met die medemens, tot gesuiwerde en verdiepte menslikheid. (H. Venter}