Free shipping is available from Rambob for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Huisgenoot Nog wenke wat werk gee selfs nog meer vindingryke oplossings as sy voor ganger, Wenke wat werk. Dié boek het raad vir allerlei lastighede. van woelige kleuters
en taai vleis tot gewasemde motorruite en te min ruimte in die huis. Die dertien afdelings is propvol kreatiewe geldspaarwenke vir die tuin, die kombuis skoonmaak, verfwerk, naaldwerk, veiligheid in die huis en die buitelewe.
Die boek is 'n uitvloeisel van Huisgenoot se gewilde rubriek "Wenke wat werk.