Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
In een rampspoedige oogwink verdwyn miljoene mense oor die hele aarde. Voertuie, skielik onbeman, bly buite beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoedat hulle geliefdes voor hulle oe verdwyn.
Te midde van chaos dwarsoor die wereld moet kaptein Rayford Steele begin soek na sy vrou en kinders, na antwoorde, na die waarheid. Maar hoe verpletterend die verdwyning van mense ook al, die donkerste tyd in die geskiedenis van die planeet Aarde le nog voor.