Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Saamgestel deur: Jeanette Ferreira
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Wanneer twee en twintig bekende skrywers op hulle stukke is, is die produk drie en dertig humoristiese stukke waarin min ontsien word: Die pous maak 'n onverwagse gebaar en die Oudste lid van die khuta maak 'n dodelike plan. Depressie word kafgeloop, die liefde word bespot en betreur, die noodlot word getart. Barbie-poppe word geskend en 'n wydsbeenbruid neem die Kaap op horings. 'n Bont Peugeot jaag Bloemhof tegemoet en Kaptein Duiwel is vaardig in Pofadder se wêreld.
Gepraat van spoed, en wat 'n valk van vlie af moet leer... En die koei het natuurlik 'n "baie fein reik jy reik hom oor die jele plaas",
Waarskuwing: Sensitiewe lesers wat in die sterre glo, kan ontstel word deur die "horrorskoups",
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.