Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
In een rampspoedige oomblik verdwyn miljoene mense oor die hele wêreld.
Diegene wat agterbly, word deur oorlog, hongersnood, siektes en natuurrampe in die gesig gestaar. Dit alles gaan so verwoestend wees dat slegs 'n kwart van die mensdom gaan oorleef, en vir die vyande van die Antichris en sy nuwe wêreldorde is die kanse op oorlewing nog skraler.
Rayford Steele, Buck Williams, Bruce Barnes en Chloe Steele span saam om die Mag teen Verdrukking te vorm. Hulle taak is duidelik uitgespel, en hulle het net een doel voor oë, naamlik om saam te staan en die vyande van God te beveg gedurende die sewe mees chaotiese jare wat die wêreld ooit sal beleef.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.