Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In een rampspoedige oogwink verdwyn miljoene mense oor die hele aarde. Voertuie, skielik onbeman, bly buite beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoe hulle geliefdes voor hulle o verdwyn. Chaos en angs begin wreldwyd toeneem soos wat al hoe meer onverklaarbare en vreemde goed begin gebeur.
Dan tree die sinistere Nicolae Carpathia op die voorgrond. Hy beplan om die VN te gebruik om een wreldstaat en godsdiens tot stand te bring. Intussen span Rayford saam met Buck Williams, 'n bekroonde joernalis, om die Mag teen verdrukking te vorm, 'n ondergrondse organisasie wat teen die Antichris baklei.
HULLE WAT AGTERBLY deur topverkoper-outeurs Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins is die eerste boek in die baie gewilde HULLE WAT AGTERBLY-reeks.
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.