Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hy koop toe vir hom 'n pen CH Kühn - Outobiografie deur MIKRO (1968). A5, hardeband met stofomslag, 193 bls. Stofomslag redelik verweer met waterskade - buiteblad ook ligte waterskade aan voorkant. Boek binne in goeie leesbare toestand - geen waterskade. Klein rabbel optitelblad.