Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter in die duine anderkant Parklands oop - diƩ Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur en baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za, wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het - by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die hoofverdagtes.
Op 24 Desember begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad en die hele saak word op sy kop gekeer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.
See pics for condition
More of my collection Here