Koors - Deon Meyer Koors - Deon Meyer Koors - Deon Meyer
Koors - Deon Meyer Koors - Deon Meyer Koors - Deon Meyer

Koors - Deon Meyer

1 available / secondhand
R130.00
Shipping
Free shipping is available from Vix collections for all orders above R400.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R400.00 from Vix collections
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644602896

Sagteband

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie.

Deur n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes én mensebendes swerf Nico en sy pa, op soek na n plek om die samelewing weer te vestig.

Wanneer hulle dit eindelik sover het by die ou Vanderkloof nou Amanzi met n groepie swerflinge wat saam van voor af wil begin, steek al die ou sondes van die mensdom kop uit. Gou is Amanzi op geloofs- en politieke lyne verdeel, en verdediging teen die swaar gewapende motorfietsbendes wat dwarsoor Suid-Afrika plunder en moor raak al hoe moeiliker. En wat van die geheimsinnige, yskoue Domingo, wat by Amanzi aangery kom op n motorfiets van sy eie en spoedig as paramilitêre leier ontpop kan hý ooit vertrou word?

Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi

In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. Dit is n aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer, met al die aspekte wat lesers van sy spanningsfiksie verwag en nog vele nuwe lekkertes daarby.

See pics for condition

More of my collection Here

https://www.bobshop.co.za/seller/3088007/Vix_collections

 


Add to cart

Recently viewed

See more
Build-On Lego-compatible Brick Mug - Cup
R129.00
60% OFF
The Ultimate Man's Guide to Online Dating - Ebook
R19.99 R49.99
BRIDGET JONES The Edge of Reason OST
R100.00
Postman Pat: The Grand Custard Race (DVD)
R150.00

Similar products

Koors- Deon Meyer
R145.00
Ikarus - Deon Meyer
R110.00
Onsigbaar - Deon Meyer
R385.00
Deon meyer Koors
R200.00