This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27683

Similar products

Anderman Se Vrou - Chris Karsten
New
R225.00
Die Wonderwerker - Chris Barnard
Secondhand
R85.00
In die laksman se skoot - Chris Marnewick
New
R280.00
Die laksman se geheim
Secondhand
R50.00
In die laksman se skoot - Chris Marnewick
Sold

In die laksman se skoot - Chris Marnewick

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
431219678

2016 sagteband met 411 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA.

Dit is 1987 en die 19-jarige Leon Labuschagne is 'n tronkbewaarder by Pretoria Sentraal Gevangenis en werk bedags as laksman. Hy word in hegtenis geneem vir die moord op sewe lede van die Diepsloot-karatespan na 'n voorval van padwoede. Hierdie moorde vind plaas op die laaste dag van 'n uitmergelende paar dae waarin hy 32 mans gehang het, 21 in die voorafgaande 72 uur. Die verantwoordelikheid val op sy "hotshot" prokureur, Johann Weber SC, om met 'n verdediging vorendag te kom wat sy klint van die galg sal red - hierdie keer as 'n gevangene wat teregstaan op moord. Hy stel ondersoek in na die 32 mans wat gehang is (werklike gevalle in die SA regsgeskiedenis). En dis hierdie SA geskiedenis wat Chris Marnewick in sy boek inwerk. Weber is 'n driftige teenstander van die doodstraf, en kom algaande agter onder watter traumatiese omstandighede die jong Leon elke dag gewerk het in Pretoria se berugte tronk: hy het oor die jare vriende geword met die gevangenes terwyl hy uiteindelik ook deel moes wees van hulle teregstelling. Soos die hofverrigtinge vorder, bied dit aan Johann die kans om die hele stelsel van halsmoorde onder verhoor te neem. Hy vra die vraag: Hoe kan iemand 'n dubbele rol van vriend en laksman speel, as 't ware die herder en ook die wagter wees?

Recently viewed

See more
Hell's Angels : A Strange and Terrible Saga by Hunter S. Thompson
Secondhand
R250.00
Ceramic capacitor m/l 5.6nf 50v p=5 c.cap5.6nf50v
New
R0.07
M27 1.8 Inch Bluetooth MP3/MP4 Music Player E-Book Recorder, Size: 8GB(Black)
New
R870.71
Life On Air by David Attenborough
New
R250.00

Customer ratings: 1 ratings

Item soos beskryf en goed verpak. Vinnige diens. Baie dankie.
20 Sep 2019