n Toevallige waarneming op die oewer van die Dneperrivier dwing biskop Igor Ponomarenko na die afsondering van 'n antieke klooster waar hy 'n vergete kelder ontdek met 'n skat so waardevol, dat dit hom neem op 'n pad van verraad en selfverraad. Dit bring hom in kontak met die mafia en in konflik met die Ortodokse Kerk, 'n spieel van die stryd tussen godsdienstige en sekulere mag van hedendaagse Oekraine. Hy ervaar vir die eerste keer die liefde van 'n vrou in die volheid van passie, empatie, lojaliteit en verraad; 'n liefde wat sy bakens verskuif en die fondasie van sy geloof sal toets. Dit is ook die verhaal van Olja, 'n Chernobyl-weeskind wat vrou word in 'n onvriendelike wereld, wat bewonder en misbruik word, wat onwillig ingetrek word in die onderstrominge van invloed en manipulasie waarmee godsdienswetgewing tot stand kom. In die lig van vuur is 'n aksiebelaaide roman wat die lig werp op uiteenlopende fasette van menswees: geloof, verleiding, vrees, lojaliteit en liefde. In die lig van vuur - Pieter Stoffberg. Tafelberg 2005. ISBN 9780624042631
Title: In die lig van vuur
Author: Pieter Stoffberg
Publisher: Tafelberg
Year: 2005
Number of pages: 320
ISBN: 9780624042631
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever