Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Toevallige waarneming op die oewer van die Dneperrivier dwing biskop Igor Ponomarenko na die afsondering van 'n antieke klooster waar hy 'n vergete kelder ontdek met 'n skat so waardevol dat dit hom neem op 'n pad van verraad en selfverraad.
TITLE: In die Lig van Vuur
AUTHOR: Stoffberg, P
SKU: 9780624042631
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2005
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 320
BINDING: Sagteband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212x137
WEIGHT: 380 gr