Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stephan Joubert plaas in IN PAS MET GOD SE WIL die kollig op verskillende aspekte van God se wil wat vir ons soms so moeilik is om te begryp.
Hierdie unieke publikasie bestaan uit 2 dele. Deel 1 bied 25 stellings oor God se wil met kort verduidelikings daarvan. Hierdie stellings skep die raamwerk waarbinne God se wil verstaan en bespreek word in deel 2. Hierdie tweede deel bied 31 Skrifgedeeltes met oordenkings wat oor verskillende fasette van God se wil handel. Elke oordenking het ook vrae waaroor die leser kan nadink.
Die aspekte wat bespreek word, sluit in:
Doen God net wat H wil?
God se wil in die wreld en geskiedenis
God se wil en twyfel en kritiese vrae
IN PAS MET GOD SE WIL wys hoe ons ook ten opsigte van God se wil in pas met ons Vader kan kom vir 'n vertrouende, gelowige wandel saam met Hom.
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.