Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Inboekelinge. Die seun aan die tou sien 'n swart meisie vanuit 'n tuitkappie na hom staar. Eers later toegesluit in 'n smidswinkel sal hy agterkom wie en wat sy is. En as hy saamgeneem word op 'n ekspedisie om gesteelde vee terug te kry sal hy te staan kom voor die godskreiende werklikheid van haar lewe.
TITLE: Inboekeling
AUTHOR: Du Plessis, Hans
SKU: 9780624069355
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 203
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212 x 138
WEIGHT: 225 gr