R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
'n Uitkyk op die antropologie van Suid-Afrika, gegrond in die nasionalistiese agtergrond en uitgangspunte van die 1960's. Hoofstukke sluit in: Rassekunde; Sosiale Organisasie; Opvoeding van Primitiewe Gemeenskappe; Die Politieke Ordening van Volke; Die Regstelsel van Primitiewe Volke; Godsdiens; Kuns as Element van Kultuur.
Prys: R500
Uitgawe: Tweede uitgawe, tweede druk
Uitgegee: 1965
Uitgewer: Voortrekkerpers
Kondisie:Hardeband in 'n goeie toestand, met geringe skaafmerke en aan die hoeke en bo- en onderkant van die rugkant. Rugkant effens verblyk. Teks deurlopend onderstreep met aantekeninge - universiteitshandboek - maar andersins baie skoon en stewig gebind.