Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jasper en Ferdinand onderneem onverwags 'n verbluffende indrukwekkende reis na die buitenste ruim. Hulle maak kennis met vlieende pierings en ruimtemanne en verken die planeet Mars. Maar is die ruimtemanne hulle goedgesind en sal hulle die ruimtemiere kan uitoorle? En die belangrikste van als: Kan hulle lewe op aarde van uitwissing red?
TITLE: Jasper en die ruimtemanne: Boek 5
AUTHOR: C.F. Beyers-Boshoff
SKU: 9781485303756
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 15/10/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 112
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr