Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Johannes Meintjes, Dorp van Drome: Die Geskiedenis van Molteno, 1874-1974
Munisipaliteit Molteno, 1974. Hardeband sonder stofjas, 173 bladsye, illustrasies, indeks.
Boek in goeie toestand behalwe vir 'n paar wit merkies/skade op die buiteblaaie (sien foto) en verwering langs die rante van die rugkant.
LW: Daar is 'n produksiefout in dat 'n aantal bladsye (pp. 92-102) onderstebo ingebind is. Maar alle bladsye is wel teenwoordig.