Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jona die ongelukshond
deur Gotz R. Richter, vertaal deur A. Grobbelaar
Die boek is in 1962 vir die eerste keer uitgegee in Afrikaans (vertaal uit Duits)
148 bladsye - voorheen 'n biblioteekboek van Pietersburg, nog met die kaartjie in die sakkie voor in.
Die hardebandboek is in 'n uitstekende toestand met 'n stofomslag. Die stofomslag is boonop in kwaliteit plastiek oorgetrek.
Agter in is 'n pragtige lys van skeepsterme in Afrikaans vertaal soos dolboord, gaffelseil en voorbramsteng.
Please see my other listings at this link and feel free to combine orders to save on postage:
https://www.bobshop.co.za/seller/433979/Another_Round