Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 1 0 0 0
Total till date 145 136 3 2

All ratings given to sellers

Always a pleasure doing business.
17 Sep 2024 Booksmart Africa1750
Excellent service as always!
13 Jun 2024 Booksmart Africa1750
Uitstekende dienslewering soos altyd! Dankie!
27 Feb 2024 T Wever Books2980

Excellent service as always. Thank you!
30 Jan 2024 T Wever Books2980
Excellent service as always. Thank you!
30 Jan 2024 T Wever Books2980
Dankie vir uitstekende diens soos altyd. Boek in puik toestand en aflewering uiters snel.
22 Sep 2021 Waveren29138
My allergunsteling tweedehandseboekeverkoper! Baie dankie vir puik dienslewering en jou vermoë om boeke en boekliefhebbers bymekaar uit te bring!
31 Aug 2021 T Wever Books2980

Boek in puik toestand. Baie dankie vir fantastiese dienslewering!
31 Aug 2021 Bokmakierie20887
Boeke in puik toestand. Spoedige versending. Altyd 'n plesier - dankie!
04 Jun 2021 Waveren29138

Fantastiese diens soos altyd! Boeke in puik toestand en uiters spoedige versending! Baie dankie, Tjitte!
02 Jun 2021 T Wever Books2980

Boeke in puik toestand. Blitsige aflewering. Altyd 'n vreugde om met u besigheid te doen. Baie dankie!
09 May 2021 T Wever Books2980

Book in excellent condition.
30 Mar 2021 Spheroid9781
Boek in puik toestand! Uiters goeie kommunikasie en vinnige versending!
26 Mar 2021 Bokmakierie20887
Dit is altyd 'n plesier om besigheid met T Wever te doen! Boeke in puik toestand en uiters spoedige Pargo-versending! Dankie!
26 Mar 2021 T Wever Books2980
Don't miss out on the latest deals!