All ratings given to sellers

baie goeie kopie
07 Apr 2013 kleinhond5971
Baie goeie transaksie, boek het bietkjie lank gevat om byy my uit te kom, maar die tyd vd jaar,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,
28 Dec 2012 Kleinb66
Uitstekend!! Goeie besigheid. wonderlike verpakking. Sal beslis weer van hierdie diens gebruik maak
28 Dec 2012 Perkent1331
Uitstekende transaksie! Wonderlike verpakking!
28 Dec 2012 Perkent1331
Baie dankie, uitsekende diens!
07 Dec 2012 bookerman3204
Uitstekende verkoper.....goeie komunokasie
25 Nov 2012 Surferbaybooks8871
Goeie vinnige diens Dankie
19 Nov 2012 TGSA956
Great service, thank you
19 Nov 2012 TGSA956
Puik diens en goeie kommunikasie, kon nir vir beter gevra het nie!!
17 Nov 2012 Francois Vrystaat894
Vinnige transaksie! Goeie komunikasie. BVoorraad netjies verpak
10 Nov 2012 pbkc3183
Baie dankie vir n goeie transaksie en verpakking. Die boek het 21 dae geneem om hier te kom, sonder skade, deur al die strikes!
30 Oct 2012 Perkent1331
Baie goeie transaksie Dankie
28 Oct 2012 Zynbad Traders337
Baie dankie vir n vriendelike transaksie
22 Oct 2012 Bossie Kop308
Baie dankie. Die pakkie het darm die staking weerstaan!!
22 Oct 2012 Book Finder2814
Plesier! Ek is bly jy het dit ontvang!
Responded 23 Oct 2012
Maklike transaksie, baie dankie
22 Oct 2012 Bokmakierie19578
Verkoper baie goed met goeie diens en verpakking. Poskantoot power.
22 Oct 2012 Bokmakierie19578
Baie goeie koop. Diens was flink en verpakking goed. Moes lank wag vir pakkie agv staking
22 Oct 2012 Klaas4720360
Baie goeie en gawe verkopers
10 Oct 2012 Tierberg1643
Baie goeie diens
07 Oct 2012 Bokmakierie19578
Soos altyd flinke diens
07 Oct 2012 dougfindsbooks1095
Baie goeie diens!
07 Oct 2012 ElevenOclock3359