Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 42 23 0 0

All ratings given to sellers

Dankie, boeke is nog mooi.
21 May 2018 artstuff1059
Dankie, ek gaan lekker lees.
24 May 2016 ontheroadbooks12959
Dankie vir die boeke en goeie diens.
09 May 2016 Waveren27019
Baie dankie vir die boek. Groete
20 Jul 2015 bashewa5054
Dankie vir plante, poskantoor was stadig, nie jou skuld nie. Sal weer by jou bestel in die toekoms. Dankie.
30 Sep 2014 online4u1647
Dankie vir die boek!
30 Sep 2014 Bokmakierie19935
Dankie vir die boek, die kinders het dit geniet.
24 Sep 2014 Waveren27019
Dankie vir vinnige diens. Dankie ook vir die ekstra boek wat jy gestuur het.
14 Feb 2014 SalomieS5283
Dankie vir vinnige en goeie diens.
29 Jan 2014 Groenvlei10045
Vinnige diens, baie dankie, ek geniet die boek.
29 Jan 2014 Surferbaybooks9362
Dankie, bly oor die boek.
25 Dec 2012 Book Buddies276
Dankie vir die mes. Ek is tevrede.
27 Nov 2012 The Dark Warrior600
Dankie, ek is tevrede met die mes.
27 Nov 2012 Bobs&Bits34237
Beste kopie wat ek die laaste 10 jaar gemaak het, dankie!
27 Nov 2012 BestBuyOnline(Blacklisted)
Dankie vir poster en vinnige diens.
04 Nov 2012 Bommie597
Dankie vir die boek, is al opgewonde om dit te lees.
04 Nov 2012 Groenvlei10045
Baie dankie, ek is tevrede met die transaksie.
21 Oct 2012 In die wolke63
Goed, geen probleme nie, dankie.
14 Oct 2012 Luvi467