Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 88 51 0 0

All ratings given to sellers

Pragtige boeke. Goeie diens. Ondersteun graag
29 Apr 2025 JUST BOOKS1462
Roelien Doen regtig moeite! Ondersteun haar gerus.
29 Apr 2025 RoeSmi93781
'n Plesier om mee besigheid te Doen. Sal beslis weer ondersteun
25 Mar 2025 BOOKS and TACTICAL262
'n Plesier om mee besigheid te Doen. Sal beslis weer ondersteun
25 Mar 2025 BOOKS and TACTICAL262
Regtig 'n plesierig om mee besigheid te Doen. Dankie
25 Mar 2025 Francois Vrystaat1227
Regtig 'n plesierig om mee besigheid te Doen. Dankie
25 Mar 2025 Francois Vrystaat1227
Baie Dankie vir die spoedige versending. Ondersteun graag
25 Mar 2025 Rumple Stiltskin311
Baie bly vir my boeke! Spoedige versending. Dankie
25 Mar 2025 kingmidasgold25706
Baie bly vir my boeke! Spoedige versending. Dankie
25 Mar 2025 kingmidasgold25706
Baie Dankie vir die Boek! Baie goeie diens ontvang. Ek Ondersteun graag
25 Mar 2025 gregsact1943
Ek is baie bly vir my boeke. Die diens en versending was vinnig, ondersteun graag
25 Mar 2025 Pierneefonline1472
Ek is baie bly vir my boeke. Die diens en versending was vinnig, ondersteun graag
25 Mar 2025 Pierneefonline1472
Pragtige ou Bybeltjie met baie kruisverwysings. Dankie vir u flinke diens.
25 Mar 2025 Noble Antiques26626
Quality products friendly service thank you!!!
25 Mar 2025 safupatel68211
Quality products friendly service thank you!!!
25 Mar 2025 safupatel68211
Wat n lieflike verassing om 'n gratis boek te ontvang! Ek het so breed geglimlag en opgewonde Soos 'n kind. Baie Dankie!!!
25 Mar 2025 flemming_skot11699
Wat n lieflike verassing om 'n gratis boek te ontvang! Ek het so breed geglimlag en opgewonde Soos 'n kind. Baie Dankie!!!
25 Mar 2025 flemming_skot11699
Baie opgewonde toe ek my boeke ontvang. Ondersteun gerus ons mense.
25 Mar 2025 Baysales1442
Baie opgewonde toe ek my boeke ontvang. Ondersteun gerus ons mense.
25 Mar 2025 Baysales1442
Altyd goeie diens van hierdie verkoper. Een van my persoonlike gunstelinge
25 Mar 2025 bashewa5345
Altyd goeie diens van hierdie verkoper. Een van my persoonlike gunstelinge
25 Mar 2025 bashewa5345
Baie opgewonde oor die boek. Dankie vir die goeie diens.
25 Mar 2025 bellemodel383
Baie Dankie vir die pragtige boeke. Ondersteun graag Kleinbesighede van volksgenote.

Sandra jy's een van my gunstelinge. Baie Dankie.
25 Mar 2025 Rumple Stiltskin311
Baie Dankie vir die lieflike boek en regtige PUIK diens..
25 Mar 2025 Kanniedood12805
Don't miss out on the latest deals!