All ratings given to sellers

WOW. WAT 'N DIENS. MAAK GEBRUIK VAN HULLE TER ENIGE TYD EN JY SAL NIE TERLEURGESTEL WORD NIE. SEENWENSE.
12 Mar 2021 boekmakierie1147
Now they will get someone to collect the book and now I have to battle to get my money back.
12 Mar 2021 Loot(Blacklisted)
Vinnige diens. Waardeer dit baie.
11 Feb 2021 CaNum 133812
Boek baie goed en stewig verpak en gestuur. Dankie vir die uitstekende diens.
18 Feb 2020 books4less11190
Baie goeie diens ontvang, Waardeer jou flike diens
17 Oct 2019 Readers Warehouse4141
Neels is baie bedagsaam met flink diens.
17 May 2019 Tierberg1643
Thank you fot the excellent service I received from you. You are a star
28 Mar 2019 bashewa4665
Dankie vir die goed versende pakkie. Hou jou oe oop vir die boek wat ek nog benodig en dankie dat jy bereid is om dit vir my te doen.
27 Apr 2018 Surferbaybooks8843
Dankie vir die prag boek se verpakking en spoedige versending.
27 Apr 2018 firsttime16592
10**********. Well packed and I am so happy that I could find this book. Thank you so much for the excellent service. Kind regards, Louise
08 Apr 2018 tmusic17635
Uitstekende diens
09 Dec 2010 DEALER 2010(Blacklisted)
uitstekende diens
09 Dec 2010 DEALER 2010(Blacklisted)
Thank you Have received the parcle this morning. Have supported you in the past and will do so in the future.
23 Nov 2010 Online Deals SA103507
Goeie besigheids persoon.
07 Nov 2010 Angolo Antico7599
Dankie vir die profesionele diens. Dit word waardeer. Tot 'n volgende keer!!
04 Nov 2010 Gems Direct4148
Thank yoyu for the good service.
28 Oct 2010 bkt trading2849
Dankie vir die uitstaande diens en die ekstra kassies wat ek bestel het.
11 Oct 2010 GEMSTONE134086
Baie dankie vir die uitstaande diens.
06 Oct 2010 Gem Shop(Blacklisted)
Baie dankie vir die profesionele diens.
29 Sep 2010 TopDrawer7151
Dit is lekker om besigheid te doen met mense wat profesioneel is. Dankie vir die goeie diens.
14 Sep 2010 PrimoGems2672
Watter uitstaande en profesionele diens. Baie dankie
30 Aug 2010 karlhelmuth980
Baie dankie vir die profesionele diens wat jy lewer. Sal jou weer ondersteun.
30 Aug 2010 Juwele Wat Skitter7221
Thanks for going the extra mile to post the parcel to my sister in Sea Park
07 Aug 2010 MultiDimension704
Luan baie dankie vir jou uitstaande en profesionele diens.
23 Jul 2010 Diamondz5200
Vinnige diens. Uitstekende besigheidsman. Sal weer besigheid doen.
18 Jul 2010 Gems Direct4148
Wow!!! uistaande diens. Baie dankie. Sal weer besigheid met jou doen.
01 Jul 2010 Hazels Jewels730