All ratings given to sellers

Speedy delivery. Excellent condition by the look of it. Will try it out this week. Thanks!
08 Jan 2017 Klaas4720267
Goeie diens. Flinke aflewering.
03 Jan 2017 greenleafhome200
Thank you! Books in excellent condition!
27 Jun 2016 Readers Warehouse4133
Thank ypu! Books in excellent condition.
27 Jun 2016 Readers Warehouse4133
Uitstekende diens! Netjies verpak. Baie dankie.
13 Jun 2016 PinataParties4448
Boek netjies verpak en in goeie toestand. Poskantoorpos was stadig, maar nie verkoper se skuld nie.
10 Feb 2016 ElevenOclock3358
Goeie vinnige diens soos altyd. Dankie!
05 Oct 2014 petersbooks7232
Vinnige terugvoer, vinnige pos. Goeie diens. Dankie!
23 Mar 2014 Bokmakierie19555
Dankie vir goeie diens en ekstra hulp.
02 Mar 2014 Surferbaybooks8839
Goeie diens. Netjiese verpakking.
02 Mar 2014 Surferbaybooks8839
Baie dankie vir goeie diens. Boek netjies verpak.
18 Feb 2014 Jurgen 266414
Dankie Groenvlei! Lekker besigheid gedoen.
31 Mar 2013 Groenvlei10045
Vinnige en flinke diens
20 Jan 2013 Ulula5874
Fast service, very accomodating.
15 Oct 2012 lastchancebooks9891
Puik diens. Netjies verpak.
06 Sep 2012 Ulula5874
Thanks
28 May 2012 KENMO1576