All ratings given to sellers

Baie goeie diens! Flinke aflewering. Dankie!
28 Nov 2023 You-Pick232
Vinnige diens. Dankie!
28 Nov 2023 ABV Enterprise4424
Arshad went above and beyond the call of duty to sort out a delivery problem. He even helped to change the settings on my phone to get it to ring.
14 Nov 2023 A-Tier77
Thank you so much! Glad to help!
Responded 14 Nov 2023
Baie dankie. Flinke, vinnige diens.
15 Jun 2021 izs11393
Baie dankie. Flinke, vinnige diens.
15 Jun 2021 izs11393
Boek in baie goeie toestand. Goed verpak en blitsig aangestuur. Vyf sterre vir jou!
19 May 2021 bookboek104
Boek in baie goeie toestand. Goed verpak en blitsig aangestuur. Vyf sterre vir jou!
19 May 2021 bookboek104
Boek in baie goeie toestand. Goed verpak en blitsig aangestuur. Vyf sterre vir jou!
19 May 2021 bookboek104
Boek in baie goeie toestand. Goed verpak en blitsig aangestuur. Vyf sterre vir jou!
19 May 2021 bookboek104
CD lyk nog splinternuut. Goed verpak en het blitsig aangekom. Vyf sterre vir jou!
19 May 2021 bookboek104
Die boek was in 'n netjiese toestand en goed verpak. Die Pargo-opsie van aflewering is gerieflik met baie afhaalpunte. Dankie vir goeie diens!
19 May 2021 Spheroid8474
Boeke in netjiese toestand en goed verpak. Pargo-opsie baie gerieflik. Dankie vir goeie diens!
19 May 2021 Spheroid8474
Fanie, baie dankie vir voorslagdiens! Al vyf boeke en die CD lyk nog nuut. Dit was goed verpak en het een-twee-drie by my aangekom. Vyf sterre vir jou
04 May 2021 bookboek104
Verpakker het bruin kleefband direk op raam geplak, met die gevolg dat die goudkleur van die raam afgetrek is. Lelike swart merke op raam gelaat.
13 May 2019 Carl Landsberg1823
Goeie en vinnige diens met die koop van my Gerrit Roon-skildery van Tafelberg. Dankie, Bennie.
20 Apr 2019 De Vreede2834
Uitstekende diens met die koop van my Douglas Portway-skildery! Dankie, Phil.
20 Apr 2019 phil pmj46
Goeie en vinnige diens gekry. Dankie, Riaan!
20 Apr 2019 Riaan_2626
Uitstekende diens, blitsig afgelewer, verkoper ken sy produk. Baie goedkoper as takealot of die ander "groot" ouens. Excellent, professional service.
06 Aug 2018 make_a_bid(Blacklisted)
Baie dankie aan n uitstekende koper. Moenie huiwer indien u enige produkte in die toekoms wil koop. A+++++
Responded 06 Aug 2018