Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband tydskrifte. Grootte 225 x 170mm. Baie goeie toestand.
Die eerste 5 uitgawes van Kakkerlak, asook Uitgawe 7.
#1 - Boekresensies: Dolf van Niekerk se Die aarde waarop ek loop/ Gannavlei/ Etimologiewoordeboek van Afrikaans / Jeanne Goosen n Paw paw vir my darling / Barrie Hough Vlerkdans, Skimmelstreke, Breek, Skilpoppe, My kat word herfs, Droomwa. Artikels: Boekversameling vir beginners /Huldeblyk aan Barrie Hough / Wat het geword van Jochem van Bruggen? / Spreekwoord geskets en beskryf: Skoenmaker hou jou by jou lees / Skoene soos Jelly Tots fokus op Carien Phyfer se skoenreeks, Shoes of flavour / Om te skryf deur skrywer Vincent Pienaar / Beeldhouer-reeks: Anton van Wouw / So onthou ek Sheila Cussons deur Tania du Toit / Literêre pryse in SA : Die Hertzogprys / Aardklop bied die nodige dons: 2004 / Kunsuitstalling van plaaslike Wesrand kunstenaars
#2 - Boekresensies: Dis ek, Anna/ Alexander Strachan - n Wêreld sonder grense, Die werfbobbejaan, Die jakkalsjagter / Boeklys van boeke oor bobbejane / Burgers van die berge Eugene Marais / Waterbobbejaan Ben Venter / Bogom Attie Gerber /Eendag was daar n storie Martie Preller /Van leser tot leser Audrey Blignault / Susters van Eva Dalene Matthee. Artikels: Ietsie meer oor Alexander Strachan / Maklike gids tot selfpublikasie / Boekwenke Boeversameling vir beginners 2 / Jeugskrywer: Jaco Jacobs / Die Kaapste bobbejaan / n Week saam met die sekelsterte van Shingwedzi / Wat het geword van die Hobson-broers? / Spreekwoord: Jy n lyk n mooi bobbejaan / Nie-fiksie skrywer: Attie Gerber / Horizon Toerismeroete / Liedjieskrywer: Stef Kruger / Om te skryf: Die ABC van skryf deur Martie Preller / Bloemfonteint Skrywersvereniging / In memoriam : Dalene Matthee / Kunstenaar: Hanlie Kotze / Eugene Marais prys
#3 - Sluit in: PJ Schoeman se lewe en werk / Louise van Niekerk: In die land van eenoor / Ingrid Jonker: beeld van 'n digterslewe /Helen Martins se Uilhuis