Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog mooi - Het wel vorige eienaar se netjiese stempel voorop en binne - 322 pg. >>> Orion vertel die verhaal van n Afrikaanse meisie, Eugenie Joubert, wat in haar studiejare in Duitsland verlief raak op n Duitser, Erich Ulmer. Hulle vind veral aanklank by mekaar weens hulle gedeelde liefde vir die kunste. Hy besoek haar in Suid-Afrika, waar haar konserwatiewe vader hom nie eens wil ontvang nie omdat hy gekant is teen enige verhouding met n uitlander. Daar kom as gevolg hiervan groot onenigheid in haar verhouding met haar ouers. Die persoonlikheidsbotsings en ook kultuurverskille lei tot verwydering tussen Eugenie en Erich en hy keer terug na Duitsland. Sy vind ontvlugting in die arms van die geskeide Skot, Oswald Henderson, wat twee klein kinders het. Na innerlike ondersoek besef Eugenie egter dat dit Erich is vir wie sy regtig lief is en sy gaan na Duitsland waar sy weer probeer om kontak te maak ...... * Africana *