Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uiteindelik is die geheime van die tuin kenners beskikbaar vir almal! As jy ooit kits advies nodig gehad het oor hoe om tuin plante te kies en te plant, wat die beste manier is om rose te snoei, hoe om die gras te sny, ontslae te raak van tuinplae en jou bure te beindruk met jou blomme en groente is Wennerwenke vir die tuin net die boek vir jou! Daar is 'n maklike manier van tuinmaak, en hierdie klein boekie is propvol goedkoop en vinnige idees om dit te bewys.
This book is in good condition.