Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dis n opwindende dag vir Klapper die drakie en sy maats: Hulle gaan almal op n skattejag om na n berugte seerowerkaptein se gelukbringer te soek. Barry Bakboord is die bangste in die groep. Maar wanneer sy maats in groot gevaar beland wys hy vir almal hoe dapper hy is!
TITLE: Klapper die drakie is nie bang nie!
AUTHOR: Ingo Siegner
SKU: 9780798177993
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 20/04/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 72
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 153 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr