Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Leer die ui-klank in Krok kan nie fluit nie:
Die son skyn. Almal fluit.
Krok wil ook fluit, maar hy kry dit nie reg nie.
Die paddas lag vir hom.
Maar Dil maak 'n plan ...