Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Di prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Dil sien 'n gat in die grond.
Die gat is groot en rond!
Wat sal hy en Krok daarmee doen?
Sal hulle daarin bad, 'n boom daarin plant ... of dalk net loer wat daarin is?