Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Di prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Krok lees 'n boek.
Hy is nie vandag lus vir speel nie.
Dil is verveeld. Wat kan hy doen?
Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees ...