Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Di prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Die son skyn en die lug is blou.
Krok en Dil wil gaan piekniek hou.
Hulle gaan met Krok se fiets ry.
Maar wat moet hulle alles saamvat vir die perfekte piekniek?