Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Di prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Dil voel 'n bietjie siek.
Hy hoes en proes.
Krok s hy moet in die bed bly.
Maar Dil is nie 'n maklike pasint nie ...
Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry?