Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Di prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Dil kan nie wag nie.
Vandag gaan hy en sy maats 'n skip bou.
'n Regte seerowerskip!
En raai wie gaan die kaptein wees ...