Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Di prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
SuperDil is hier!
Hy is groen en sterk en fiks.
Hy skrik vir net mooi niks.
Kan SuperDil regtig die wreld red?