Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Leer die eeu-klank in Sneeu! Sneeu! Sneeu!
Dit sneeu.
Dil kry 'n plan.
Hy gaan iets van sneeu maak.
Maar wat doen Krok?