Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Speurder Sollie Mtembu l snags wakker oor of sy salaris ooit sy vrou se ambisies sal ewenaar. Maar in Oktober verdwyn 'n ou vriend van die polisiekommisaris en hy word opdrag gegee om die verdwyning te ondersoek. Kort n hy in Rhynveld arriveer verander die onskynlike ontvoering in 'n moordsaak en Sollie moet sy vrese opsy skuif sodat sy speurvernuf kan sevier.
Softcover. English. Human & Rousseau. 2019. ISBN: 9780798178112. 284 pp. Good. Book No: 53597